Dienste

Dienste

Opvoedkundige Sielkundige

'n Opvoedkundige Sielkundige help met:

  • Emosionele uitdagings
  • Konsentrasie- en Leeruitdagings
  • Studieleiding en -metodes
  • Spelterapie
  • Ouerleiding
  • Gedragsuitdagings
  • Vakkeusehulp
  • Beroepsleiding
  • Skoolgereedheid

Kliniese Sielkundige

'n Kliniese sielkundige help met:

  • Individuele psigoterapie
  • Verhoudingsterapie
  • Gesinsterapie
  • Hipnoterapie
  • Breingolf Rekursiewe terapie

 

Arbeidsterapeut

Die arbeidsterapeut help met:

  • Ontwikkelingsagterstande
  • Serebrale gestremdheid
  • Skoolverwante probleme
  • Aandag en konsentrasie
  • Outisme: diagnosering en hantering
  • Sindrome
  • Motoriese agterstande/uitvalle
  • Perseptuele probleme
  • Swak fyn motoriese vaardighede
  • Skoolgereedheid
  • Funksionele kapasiteitsevaluering

 

Spraakterapeut

Die spraakterapeut help met:

  •  Voedingsterapie
  • Vroeë intervensie (0 tot 3 jaar)
  • Ontwikkelingsagterstande
  • Alternatiewe kommunikasie
  • Spraak produksie probleme
  • Taalagterstande
  • Ouditiewe prosesseringsprobleme