Henriëtte Joubert-Pienaar

Henriëtte Joubert-Pienaar

HPCSA PS 0125458
PR Nr. 0553123
B.A. (Psych) (UP), B.Ed.(Hons)(Ed Psych)(UP), M.Ed.(Ed Psych)(UP)

 

Henriëtte Joubert-Pienaar het by die Universiteit van Pretoria gekwalifiseer as ‘n Opvoedkundige Sielkundige. Gedurende haar studies het sy deeltyds gewerk as ‘n leerder ondersteunings terapeut. Sy het haar internskap in 2012 voltooi in Pretoria. Nadat sy gekwalifiseer en geregistreer het as ‘n Opvoedkundige Sielkundige in 2014 het sy gewerk as ‘n sielkundige by ‘n sielkundige forensiese praktyk. Sy het by Dr. Green se multi-dissiplinêre praktyk aangesluit in Augustus 2015 en is ook betrokke by die Universiteit van Pretoria as ‘n deeltydse dosent.